Fisiese Wetenskappe Onderwyser (Gr. 8 – 12)

Instansie: Eduplex Hoërskool
Ligging: Queenswood, Pretoria, Suid-Afrika
Sluitingsdatum: 15 Augustus 2025


Vereistes:

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:

  • Taalvaardig in Afrikaans en Engels

  • B-graad en HOD-diploma of ‘n vierjarige onderwysgraad

  • Geregistreer by SARO (SACE)

  • IEB-ondervinding in Fisiese Wetenskappe

  • Suid-Afrikaanse burger

  • Bereid om aan die skool se buitemuurse programme deel te neem

  • Kan saam met ‘n span entoesiastiese opvoeders werk aan ‘n dinamiese leerprogram

  • Onderskryf die Christenetos en -waardes van Eduplex


Aansoekproses:

Stuur asseblief jou CV, bewyse van kwalifikasies, en SACE-registrasie na:
📧 wilma.viljoen@eduplex.co.za

📍 Adres:
Eduplex Hoërskool
Mearastraat 1193
Queenswood, Pretoria
📞 Tel: 012 333 2387
🌐 www.eduplex.co.za


Belangrike Datums:

  • Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Augustus 2025

  • Laat weet teen: 22 Augustus 2025 indien u nie suksesvol was nie


Nota:

Eduplex behou die reg voor om nie die pos te vul nie. Alle persoonlike inligting sal volgens die POPIA-wetgewing vertroulik hanteer word.

error: Content is protected !!