AFRIKAANS HOOFTAAL EN EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERWY(S)ER (GR. 4 – 7)

Company: Midstream College

Location: Midstream Estate, Centurion, Gauteng, South Africa

Closing Date: 31 Oktober 2025

Apply Via Email: dariuss@midstreamcollege.co.za
Website: http://www.midstream-primary.co.za


Midstream College nooi gekwalifiseerde en entoesiastiese Afrikaans Hooftaal en Eerste Addisionele Taal-onderwysers (Graad 4 – 7) om aansoek te doen om by hul dinamiese onderwysgemeenskap aan te sluit.

Aansoekproses:
Stuur asseblief u CV en aansoekvorm (beskikbaar op die skool se webblad) na
📧 dariuss@midstreamcollege.co.za.

Vir meer inligting:
Besoek www.midstream-primary.co.za.

Midstream College behou die reg voor om nie die pos te vul nie.

Let wel: Midstream College voldoen aan die bepalings van die POPIA (Protection of Personal Information Act) en sal alle redelike stappe neem om die vertroulikheid van aansoekers se inligting te beskerm. Deur u aansoek in te dien, erken en aanvaar u hierdie voorwaardes

error: Content is protected !!