
Fisiese Wetenskappe Onderwyser (Gr. 8 – 12)
Instansie: Eduplex HoërskoolLigging: Queenswood, Pretoria, Suid-AfrikaSluitingsdatum: 15 Augustus 2025 Vereistes: Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Taalvaardig in Afrikaans en Engels B-graad en HOD-diploma of ‘n vierjarige onderwysgraad Geregistreer by SARO (SACE) IEB-ondervinding in Fisiese Wetenskappe Suid-Afrikaanse…

